Reuse pampoene in Suid-Afrika
You are not logged in.
Visit our website: www.pampoen.co.za for more info on growing giant pumpkins.
Johan
Administrator
|
Join Date: Aug 2006
Location: Stellenbosch
Posts: 83
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Nou die dag gesien dat die insetsel waar die Kwela televisiespan vir Drikus en sy reuse pampoen besoek het op Kyknet se video galery verskyn. Hier is die skakel:
http://www.mnet.co.za/mnetmedia/Mediaga … mp;CCID=43
Lyk my die video speel net in Windows Media Player. Jy moet ook blykbaar aanlyn wees sodat een of ander security update afgelaai kan word voor die video vertoon kan word.
Die insetsel kan direk hier afgelaai word:
http://mnetnmvideo.m-net.co.za/mnetVide … en100k.wmv [4.41 MB]
Was nogal snaaks om te hoor hoe hulle herhaaldelik na die "Atlantic Giant" pampoen variëteit verwys as die "Atlantis Giant". En Coenie? Drikus van Heerden?
0