Reuse pampoene in Suid-Afrika
You are not logged in.
Visit our website: www.pampoen.co.za for more info on growing giant pumpkins.
Johan
Administrator
|
Join Date: Aug 2006
Location: Stellenbosch
Posts: 83
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek het nog nie veel besonderhede oor volgende jaar se Shoprite Checkers groot pampoen kompetisie nie, maar sover ek weet gaan dit die keer by Freshmark Brackenfell plaasvind, op 27 Maart 2010.
Registrasie
As jy nog nie die geleentheid gehad het om by een van die Shoprite/Checkers takke te registreer het nie vir die kompetisie, kan jy aanlyn registreer deur die volgende vorm in te vul:
Kompetisie registrasie vorm
Let net op dat pitte nie afgelewer sal word met aanlyn registrasies nie. As jy nog nie pitte het nie, stuur vir my 'n epos en ek sal dan vir jou 'n paar goeie pitte stuur. Die laatste wat jy nog kan plant is einde Oktober.
0