South African Giant Pumpkin Discussion Forum

Reuse pampoene in Suid-Afrika

You are not logged in.

Announcement

Please login to view all boards and be able to reply.

Visit our website: www.pampoen.co.za for more info on growing giant pumpkins.

#1 Nov 19th 2009 11:52 am

nols nols is offline
Resident One Post Wonder
 
Join Date: Nov 2009
Posts: 1

Een van my pampoene het sulke ‘tracks’ op die blare. Lyk soos ‘n wurmpie wat onder die blaar overvlakte besig was. Wat is dit? Moet ek dit uitsort of kan ek dit maar los?

0

 

#2 Nov 21st 2009 9:11 am

Johan Johan is offline
Administrator
 
Join Date: Aug 2006
Location: Stellenbosch
Posts: 83

Klink of dit moontlik blaarmyners (leaf miners) kan wees. Lyk die blare enigiets soos op die foto’s op die webbladsy:
http://en.wikipedia.org/wiki/Leaf_miner

Hier is so 'n paar wenke vir wat om te doen as dit wel die blaarmyner is:
http://www.nextgenhydroponics.com/gener … af-miners/

Dit is dalk ook 'n goeie idee as jy van 'n voorkomende insek- en swamdoder spuitprogram gebruik maak. Ek persoonlik hou nie te veel daarvan om te veel chemikalieë om my plante te gebruik nie. So ek gebruik gewoonlik 'n organiese alternatief as ek kan. Bv. Jack LaRue, een van die bekender groeiers uit Amerika gebruik eerder 'n "insecticidal soap" vir insekbeheer:

Jack LaRue wrote:

We have found that many insecticides (like malithion) cause leaf burn. Jack prefers to use insecticidal soap or just plain old dishwashing soap. When it is mixed with water and sprayed on the aphids it coats them which smothers them. This year we had more slugs than we have seen in a long time but slug bait around the seedlings made a big difference.

Wees ook versigtig wat se soort swamdoder jy gebruik - sommige swamdoders kan skadelik wees vir jou grond se mikrobe aktiwiteit en van die "goeie" swamme in jou grond ook doodmaak.

0

 

Board footer

Powered by PunBB
© Copyright 2002–2005 Rickard Andersson