Reuse pampoene in Suid-Afrika
You are not logged in.
Visit our website: www.pampoen.co.za for more info on growing giant pumpkins.
Johan
Administrator
|
Join Date: Aug 2006
Location: Stellenbosch
Posts: 83
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Hier is 'n artikel waarvan Michael J. Oliver (calcubit) my laat weet het. Dit het verlede maand (19 Sept) in hulle plaaslike koerant verskyn. Hul weigh-off vind die naweek (6 Okt) plaas (Rhode Island Weigh-Off). Ek plant ook vanjaar pitte wat hy vroeër vir my gestuur het.
Giant pumpkin grower thinks his 1,300-pounder has a shot at the big time
Fotos:
Foto1 Foto2
Update:
Hier is nog 'n berig wat in Massachusetts se 'The Heral News' koerant van 2 Okt verskyn het:
http://www.heraldnews.com/homepage/x1429059530
0
Johan
Administrator
|
Join Date: Aug 2006
Location: Stellenbosch
Posts: 83
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Michael se pampoen het toe 1317 pond ingeweeg. Dit het vir hom 'n 4de plek in hul kompetisie besorg. Dit was ook sy eerste pampoen oor 1000 pond - en is dus 'n groot verbetering op sy persoonlike rekord.
2007 was 'n ongelooflike jaar vir reuse pampoene in Amerika. Nog nooit was daar soveel groot pampoene gekweek nie - met 42 pampoene oor 1300 pond en 80 oor 1200! (in 2006 was daar slegs 22 pampoene oor 1200 pond) Ek onthou nog toe ek begin het met die stokperdjie so 'n paar jaar gelede, hoe groot prestasie dit was om 'n 1000+ pond pampoen te kweek.
Baie meen vanjaar se uitsonderlike prestasies is te danke aan die feit dat meeste van die "geheime" van die top groeiers nou al bekend is - en ook dat pitte met baie goeie potensiaal nou meer beskikbaar is. Die groot verbetering op vanjaar se wereld rekord - en die groter pampoene wat ons deesdae sien was ook bespreek op die bigpumpkin.com forum. Sien die volgende skakel:
http://www.bigpumpkins.com/MsgBoard/Vie … p;p=219160
0