South African Giant Pumpkin Discussion Forum

Reuse pampoene in Suid-Afrika

You are not logged in.

Announcement

Please login to view all boards and be able to reply.

Visit our website: www.pampoen.co.za for more info on growing giant pumpkins.

#1 Feb 22nd 2012 11:48 am

ruben simonse
New member
Registered: Jan 20th 2010
Posts: 2

Mycorrhiza

Hallo daar.

Waar is Mycorrhiza in die kleinhandel beskikbaar? Ek het laat geplant (einde Nov 2011) so my pampoen is klein. Hoop om hom 'n boost te gee in sy laaste paar dae voor die kompetisie op 17 Maart.

Ruben Simonse
Paarl

Offline

 

#2 Feb 24th 2012 5:28 pm

Johan
Administrator
From: Stellenbosch
Registered: Aug 12th 2006
Posts: 165
Website

Re: Mycorrhiza

Hallo Ruben, sien graag die volgende topic vir meer inligting oor Mycorrhiza:
http://www.pampoen.co.za/forum/viewtopic.php?id=84

Hier op Stellenbosch kan mens Biocult Mycorrhiza koop by Barnies Terra Flora. Dit kom in 'n pienk korrel formaat. As jy navrae doen, maak seker jy beskryf hoe dit lyk - baie keer besef hulle nie eers hulle hou dit aan nie as jy vra vir Mycrorrhiza - dan vrae ek maar vir die Biocult produk wat kom in pienk korrels:

http://www.pampoen.co.za/forum/uploads/2_biocult_granules.jpg

Maar ek twyfel om dit nou veel van 'n verskil aan jou plant sal maak om dit te "boost". Mycrohizza is 'n tipe fungus wat eers aan die wortels moet bind en groei. Dit neem 'n tydjie, so dit is hoekom Mycrohizza gewoonlik aangewend word aan die heel begin waneer jy die saailing uitplant - en later by die "leave vine interjections" wanneer jy die ranke begrawe.

Offline

 

#3 Feb 28th 2012 10:44 am

ruben simonse
New member
Registered: Jan 20th 2010
Posts: 2

Re: Mycorrhiza

Dankie Johan. Ek kry maar vir my solank 'n sakkie vir volgende jaar se kompetisie.

Offline

 

Board footer

Powered by PunBB
© Copyright 2002–2005 Rickard Andersson