| Hoofblad | Discussion Forum | Rekords | Downloads | Waar is ons? | Wie is ons? | Webtuiste-skakels | Kontak ons | |
|
Wie is ons?
Die webwerf was gestig vir die volgende redes:
![]() |
Om die belange van die Bolandse Reuse Pampoengroeiersvereniging te bevorder |
![]() |
Ons het gevind dat daar min informasie oor die groei van reuse pampoen in Suid-Afrika op die web beskikbaar is nie. Die webwerf se doel is om in die behoefte te voorsien. |
![]() |
Sodat reuse-pampoen-groeiers van die Boland en regoor Suid-Afrika met mekaar in verbinding kan tree en hul kennisse deel. |