South African Giant Pumpkin Discussion Forum

Reuse pampoene in Suid-Afrika

You are not logged in.

Announcement

Please login to view all boards and be able to reply.

Visit our website: www.pampoen.co.za for more info on growing giant pumpkins.

#11 Dec 3rd 2006 1:07 pm

Drikus
Member
From: Sasolburg
Registered: Aug 27th 2006
Posts: 31

Re: Wanneer om te plant

Wat ek vergeet het om te s is dat ek nog een pampoen oor het op die einde van die hoofrank. Ek het die hoofrank afgesny omdat ek uit spasie begin  hardloop.( Tussen die tamaties en my engelse komkommers)  En dan is dit my laaste kans op die hoofrank om `n pampoen te h. Moet ek die ander pampeon verwyder en gaan vir die een op die einde van die rank?


Drikus Kleinhans
Sasolburg
SA

Offline

 

Board footer

Powered by PunBB
© Copyright 2002–2005 Rickard Andersson