South African Giant Pumpkin Discussion Forum

Reuse pampoene in Suid-Afrika

You are not logged in.

Announcement

Please login to view all boards and be able to reply.

Visit our website: www.pampoen.co.za for more info on growing giant pumpkins.

#1 Dec 10th 2006 9:54 am

Drikus
Member
From: Sasolburg
Registered: Aug 27th 2006
Posts: 31

Pampoen gene

Pampoen gene

`n Skoot in die donker vir SA reuse pampoen groeiers. Genetika by pampene is baie belangrik. Hoekom kan ons nie die pampoene wat ons groei ook name gee en dan die genetiese bank opbou nie? In baie ander lande word dit gedoen om die beste gene te kweek. Hulle weet presies die eienskap van elke pampoen nog voordat die pampoen geplant word. Of word dit iewer in SA reeds gedoen?


Drikus Kleinhans
Sasolburg
SA

Offline

 

#2 Jan 14th 2007 9:03 pm

Johan
Administrator
From: Stellenbosch
Registered: Aug 12th 2006
Posts: 165
Website

Re: Pampoen gene

Hallo Drikus. Jammer dat ek nou eers antwoord. Was vir 'n tydjie weg.

Drikus wrote:

`n Skoot in die donker vir SA reuse pampoen groeiers. Genetika by pampene is baie belangrik. Hoekom kan ons nie die pampoene wat ons groei ook name gee en dan die genetiese bank opbou nie? In baie ander lande word dit gedoen om die beste gene te kweek. Hulle weet presies die eienskap van elke pampoen nog voordat die pampoen geplant word. Of word dit iewer in SA reeds gedoen?

Klink na 'n goeie idee. Maar ek voel daar is dalk net te min groeiers in Suid-Afrika om so iets die moeite werd te maak. Ek persoonlik verkies om die beste pitte van oorsee te plant as ek kan. Maar ek voel dat soos die sport meer belangstelling opdoen so iets dalk van waarde kan wees.

Offline

 

Board footer

Powered by PunBB
© Copyright 2002–2005 Rickard Andersson