South African Giant Pumpkin Discussion Forum

Reuse pampoene in Suid-Afrika

You are not logged in.

Announcement

Please login to view all boards and be able to reply.

Visit our website: www.pampoen.co.za for more info on growing giant pumpkins.

#1 Dec 15th 2007 4:35 pm

Drikus
Member
From: Sasolburg
Registered: Aug 27th 2006
Posts: 31

Hoe om meeldou te verhoed

Met die Suid Afrikaanse pampoen groeiseisoen in volle swang het ek `n vraag oor meeldou. Ek gebruik Datine 45 as voorkomende maatreel. As jy eers meeldou het dan is daar nie veel wat jy kan doen nie. Is daar nog nie in Suid Afrika al iets wat meeldou kan verhoed en as jy dit kry dan kan stop sodat dit nie verder gaan nie? Die Amerikaners het my al boererate gegee en ek het dit verlede jaar dit sonder sukses toegepas.

Groete


Drikus Kleinhans
Sasolburg
SA

Offline

 

#2 Dec 22nd 2007 11:47 am

Drikus
Member
From: Sasolburg
Registered: Aug 27th 2006
Posts: 31

Re: Hoe om meeldou te verhoed

Ek het `n swamdoder gekry wat werk. Dit is folicur breespektrum swamdoder van bayer.
My een plant wat net effense meeldou gehaad het is heeltemal skoon na net 1 behandeling. Die ander een wat erg besmet was sin versprei nou nie verder nie. Ek sal graag van nog `n ander swamdoder wil hoor in SA want meeldou raak imuun teen een soort swamdoder.

As dit by pampoen kom maak groote saak.
Groei hulle groot.


Drikus Kleinhans
Sasolburg
SA

Offline

 

#3 Dec 22nd 2007 3:59 pm

Johan
Administrator
From: Stellenbosch
Registered: Aug 12th 2006
Posts: 165
Website

Re: Hoe om meeldou te verhoed

Ons gebruik die volgende produkte op ons wingerd wat help om donsskimmel / meeldou te verhoed:

1. CopStar 120 SC (Active ingredient: Copper Hydroxide)
2. SulfoStar Sulfur (Ingredients: Sulfur)
3. Fuldex Fort Si+S/E - ingredients: Fulvic Acid, PLA, Silica, Cu, Zn, Mn, Fe
4. Phytocure

Die landboukundige het gesÍ dat ek net Phytocure en Fuldex Fort Si+S/E hoef te gebruik (1% mengverhouding elk) op ons pampoenplante.

Dit is veral belangrik dat wanneer jy enige swamdoder spuit dat daar nie te veel afloop na die grond is nie - wat voordelige mikro-organismes en die mycorrhiza fungi kan dood maak.

Offline

 

#4 Dec 23rd 2007 7:58 pm

Drikus
Member
From: Sasolburg
Registered: Aug 27th 2006
Posts: 31

Re: Hoe om meeldou te verhoed

Dankie Johan

Dit is net ongelooflik hoe die vervaldatums op swamdoder al verval het. Ek het 1 met copper hydroxide gekry wat al 8 jaar terug verval het. Die wat ek nou gebruik het al 2 jaar terug verval. Ek het geen ander keuse as om dit te gebruik nie want ek kry niks vars op ons rakke nie.


Drikus Kleinhans
Sasolburg
SA

Offline

 

Board footer

Powered by PunBB
© Copyright 2002–2005 Rickard Andersson