South African Giant Pumpkin Discussion Forum

Reuse pampoene in Suid-Afrika

You are not logged in.

Announcement

Please login to view all boards and be able to reply.

Visit our website: www.pampoen.co.za for more info on growing giant pumpkins.

#1 Sep 30th 2007 3:03 pm

Johan
Administrator
From: Stellenbosch
Registered: Aug 12th 2006
Posts: 165
Website

Nuwe węreld rekord!

Joe Jutras van Rhode Island, Amerika het gister die węreld rekord vir swaarste pampoen gebreek by die Topsfield Fair GPC weigh-off met 'n ongelooflike 1689 pond  (767.2kg) pampoen. Hy verbeter daarmee op die vorige węreld rekord wat verlede jaar opgestel was deur Ron Wallace met 'n verstommende 187 pond! Die węreld rekord word nou al sedert 1998 elke jaar verbeter - maar vanjaar se rekord is die grootste verbetering op die rekord tot nog toe.

Dit laat 'n mens wonder hoeveel groter die pampoene (Atlantic Giant) nou nog kan raak. Baie het voorheen gemeen 1600 lb is die limiet. Nou word die vraag gevra of 2000 lb eendag moontlik sal wees.

Sien ook die volgende artikels:

http://www.signonsandiego.com/uniontrib … pumpk.html

http://www.salemnews.com/punews/local_story_297120436

Offline

 

Board footer

Powered by PunBB
© Copyright 2002–2005 Rickard Andersson